In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Fraser’s Folly Hoppy Lager. Hulle gesels oor ‘n moontlike 3de wêreld oorlog, shows waarna hulle uitsien in die jaar en games wat in 2020 gaan uitkom.
Episode 12 – Verban in China
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n h”O”ps is for orange deur Karoo Craft Breweries/Kennel Brewery en ‘n Soul Power deur Shields Indie Brewing Company. Hulle gesels oor Blizzard (#FreeHongKong), NBA en ‘n stoute juffrou.
Episode 11 – AI.. Meer soos Aaai
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Maroela Bonecrusher en ‘n Canned Grenade. Hulle gesels oor Spiderman (Disney vs Sony), Area 51 en Boston Dynamics.
Episode 10 – Gars groei in Garsfontein
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n And Union Steph Weiss en ‘n Buffelsfontein Lewer-Olie. Hulle gesels oor Tumblr wat verkoop is, Jeffrey Epstein conspiracies en ‘n bietjie gaming nuus.
Episode 9 – Is die episode 'n deepfake?
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Zwakala LIMPOPO LAGER en ‘n Drifter THE LEGEND LAGER. Hulle gesels met verras gas Betsie oor deepfakes, die Apollo 11 maanlanding en Avengers Endgame wat Avatar verby gevat het.
Episode 8 – Die weiss uur
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n CBC Krystal Weiss en ‘n Erdinger Weiss. Hulle gesels oor die 2019 Capital Craft Bier Fees, Cyberpunk omstredenheid, R. Kelly en ‘n hele klomp vreemde onderwerpe.
Episode 7 – Meer soos BEE uur
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Mac-Mahon 2M en ‘n Saggy Stone Wit Bier. Hulle gesels met verras gas Sergio oor Game of Thrones, E3, Arnold Schwarzenegger, die eerste nude en ‘n vrou wat haarself in geheueverlies in poef.
Episode 6 – Nostalgie
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Grolsch en ‘n Mad Giant Lager. Hulle gesels met spesiale gas Dillon oor allerhande dinge wat hulle kan onthou van hul kinderdae.
Episode 5 – As jy kak praat kon invoice by Google
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Mad Giant IPA en ‘n Fokof Lager. Hulle gesels oor sintetiese alkohol, ‘n man vasgevang in ‘n skip onder water, ‘n man wat geld gesteel het by Facebook en Google en ‘n paar nuwe flieks wat binnekort uit kom.
Episode 4 – Vuiler as 'n strand voor #trashtag
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Camelthorn Weiss Bier en ‘n Redrock Firebird IPA. Hulle gesels oor die nuwe trend #Trashtag, ‘n pad van plastiek, die momo chalange, ‘n transvestiet stoeier, anti-vax, die flieks Free Solo en F1 – Drive to survive.
