In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Fraser’s Folly Hoppy Lager. Hulle gesels oor ‘n moontlike 3de wêreld oorlog, shows waarna hulle uitsien in die jaar en games wat in 2020 gaan uitkom.
Episode word geborg deur :
Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:
Biere gedrink in hierdie episode
Fraser’s Folly Hoppy Lager (Website)




