In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Grolsch en ‘n Mad Giant Lager. Hulle gesels met spesiale gas Dillon oor allerhande dinge wat hulle kan onthou van hul kinderdae.

Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:

KTV Intro –

Biere gedrink in hierdie episode –
https://www.grolsch.com/

Mad Giant Lager

Die episode is geborg deur https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/

Geniet jy die dinge wat ons doen? Koop vir ons n bier deur ons Patreon te join!