In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n paar Devil’s Peak Lagers. Hulle gesels oor die wat die afgelope jaar gebeur het en oor die toekoms van die bier uur.
Episode 420 – Die Hoog Uur
In die episode drink Roedolph en Christiaan niks nie, maar raak so effens hoog. Hulle gesels oor die Oscars, Elon Musk wat twitter probeer koop en watse goeie flims daar is om te kyk as jy hoog is.
Episode 30 – Die Oh-limpiese spele
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Devil’s Peak Lager. Hulle gesels met spesiale gas Jaco oor die space race tussen Jeff Bezos en Richard Branson , Olimpiese Spele en oor die nuwe Steam Deck.
Episode 29 – Met Schalk Bezuidenhout
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels met die Afrikaanse komediant Schalk Bezuidenhout.
Episode 28 – BierVision
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Striped Horse Lager en ‘n Erdinger Weiss. Hulle gesels oor F1 wat terug is, WandaVision en oor space.
Radio Sonder Mense – Episode 1
Radio Sonder Mense is ‘n kortverhaal storie oor ‘n fiktiewe klein dorpie net so 15 ure buite die Kaap.
Episode 27 – Nuwe Jaars Episode
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor die nuwe verbot op drank, Cyberpunk 2077 en Formula 1.
Episode 26 – Skaakmat
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor The Queen’s Gambit, sosiale media en tuis gemaakte bier.
Episode 25 – Snor my nou
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor Movember, die Amerikaanse verkiesing en oor die nuwe System of a Down liedjies.
Episode 24 – Ons is terug!
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Jack Black’s Atlantic Weiss. Hulle gesels oor wat hulle in die tyd gedoen het tussen episodes, Formula 1 en Radio Sonder Mense.
