In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n ou staatmaker met die naam Black Label en ‘n Guinness. Hulle gesels oor die Mars Opportunity, F1, Aladdin en wat jou drink IK is onder andere.
Posted in:
Episodes
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n ou staatmaker met die naam Black Label en ‘n Guinness. Hulle gesels oor die Mars Opportunity, F1, Aladdin en wat jou drink IK is onder andere.
Uiteindelik episode 2! Julle het lank gewag en ons het lank gevat, maar hy is nou hier! In die episode drink Roedolph en Christiaan 3 craft biere en gesels oor Trump, 3d gedrukte gips, mense met baie geld, slegte haarsnye en ’n bloed maan onder andere.
Roedolph en Christiaan gesels met verras gas Jaun-Kyle oor die aantal geslagte, Harry Potter, die ruimte, bier, Jack Black, kopiereg en nog vele meer!