In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Tafel Lager. Hulle gesels oor Space X en Nasa, Elon Musk se kind se naam en Mark Zuckerburg .
Episode 22 – Hello daar!
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels oor wat hulle gemaak het gedurende lockdown en die black lives matter betogings.
Episode 21 – Die Man van Japan – Deel 2
In die episode gesels Roedolph en Christiaan met die man van Japan, Phillo van der Hoogt!
Episode 20 – Die Man van Japan – Deel 1
In Episode 20 Chat Christiaan & Roedolph met die Man Van Japan! Phillo Van der Hoogt!
Episode 19 – Kanselleer Kultuur
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Jack Black’s Brewers Lager. Hulle gesels oor die coronavirus, die me too beweging en kanselleer kultuur.
Episode 18 – Die Brand Uur
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Bitburger Premium Pils. Hulle gesels oor baie warm brandrissie, Parasite by die Oscars en die nuwe Batman met Robert Patterson.
Episode 17 – Die Terapie Uur
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels oor die coronavirus, Bojack Horseman en mental health.
Episode 16 – Ft. Emile Hay
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Devil’s Peak First Light Golden Ale. Hulle gesels met Emile Hay oor musiek, cover bands en noot vir noot.
Episode 15 – Ons Het Die Corona Bier Virus
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Buffelsfontein Lager. Hulle gesels oor UFC 246 – McGregor vs Cerrone, die coronavirus en Don’t Fuck With Cats.
Episode 14 – Bietjie Wyn Vir Die Pyn
In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Swagga Breweries African Porter. Hulle gesels oor UFC 246 – McGregor vs Cerrone, rëen in Australië en mense wat eienaardige dinge doen.

