In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels oor wat hulle gemaak het gedurende lockdown en die black lives matter betogings.

Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:

Black lives matter

https://blacklivesmatter.com/

Biere gedrink in hierdie episode –

Windhoek Draught

https://windhoekbeer.com/za/our-range/windhoek-draught/

Geniet jy die dinge wat ons doen? Koop vir ons n bier deur ons Patreon te join!