In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Tafel Lager. Hulle gesels oor Space X en Nasa, Elon Musk se kind se naam en Mark Zuckerburg .
Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:
Space X / NASA –
Elon Musk se kind –
Elon Musk and Grimes confirm son’s bizarre name as birth certificate is revealed
Mark Zuckerberg –
https://www.theshovel.com.au/2019/10/24/mark-zuckerburg-dead-at-32-denies-facebook-has-problem-with-fake-news/
Biere gedrink in hierdie episode –
Tafel Lager

