In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor The Queen’s Gambit, sosiale media en tuis gemaakte bier.
Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:
Movember –
https://za.movember.com/
The Queen’s Gambit –
https://www.imdb.com/title/tt10048342/
Yes Theory – Geen sosiale media vir 30 dae –
Beer Guevara –
https://beerguevara.com/
Biere gedrink in hierdie episode –
Black Label
https://www.carlingblacklabel.co.za/

