In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor Movember, die Amerikaanse verkiesing en oor die nuwe System of a Down liedjies.

Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het (click op die foto’s)

Movember

Amerikaanse verkiesing

System of a Down

Biere gedrink in hierdie episode

Black Label

Geniet jy die dinge wat ons doen? Koop vir ons n bier deur ons Patreon te join!