In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Bitburger Premium Pils. Hulle gesels oor baie warm brandrissie, Parasite by die Oscars en die nuwe Batman met Robert Patterson.
Episode word geborg deur https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/
Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:
Caroline Reaper
https://en.wikipedia.org/wiki/Carolina_Reaper
Parasite – Oscars
https://oscar.go.com/news/winners/parasite-wins-4-oscars-and-makes-oscar-history
Nuwe Batman met Robert Patterson
https://www.esquire.com/entertainment/movies/a29513929/robert-pattinson-the-batman-release-date-news-cast-details-theories-spoilers/
BTW 16%
https://www.fin24.com/Budget/expect-another-vat-hike-in-next-months-budget-warns-absa-20200124
Ons het in die podcast gesê ons sal die video van die branrissies eet in die show notes sit. https://i.imgur.com/j95OSVPh.jpg
Ons het nog nie kans gekry om die video te edit nie. Sal dit ooral post sodra ons dit op youtube het!
Biere gedrink in hierdie episode –
Bitburger Premium Pils
https://www.bitburger-international.com/en/our-brands/bitburger/our-products/bitburger-premium-pils/

