In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n CBC Krystal Weiss en ‘n Erdinger Weiss. Hulle gesels oor die 2019 Capital Craft Bier Fees, Cyberpunk omstredenheid, R. Kelly en ‘n hele klomp vreemde onderwerpe.

Join ons Superbru kompetisie en wen pryse! –
https://www.superbru.com/worldcup_predictor/pool.php?p=12093509

Episode word geborg deur https://www.namibkameeldoringbraaihout.com/

Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:

2019 Capital Craft Bier Fees –
https://www.capitalcraft.co.za/beerfest/

Cyberpunk poster –
https://www.eurogamer.net/articles/2019-06-12-a-conversation-with-the-artist-behind-that-cyberpunk-2077-poster

R Kelly –
https://www.bbc.com/news/newsbeat-48960545

Biere gedrink in hierdie episode –
https://int.erdinger.de/beer/weissbier.html

Beers

Geniet jy die dinge wat ons doen? Koop vir ons n bier deur ons Patreon te join!